Posts

Posts uit december, 2008 tonen

Surinaamse Skrywersbesoek

Afbeelding
Wortels wat oor kontinente heen strek: Surinaamse skrywers besoek Suid-Afrika ‘n Reis opsoek na ‘n identiteit. Dis hoe die Surinaamse skrywers hul eksursie na Suid-Afrika beskryf. ‘n Soeke na hul wortels op ‘n ander kontinent, ‘n ander land, wat tog so identies soos hul moederland is… en natuurlik die Nederlandse naelstring wat die twee lande aanmekaar verbind! ‘n Eintlike soeke na taalbroers en susters. En daarvan het hulle baie van gekry! Die groepie Surinaamse skrywers sou op 6 en 7 Oktober 2008 op die vliegtuig in Schiphol opklim met Ismene Krishnadath, Rappa en Sombra aan stuur van sake. Opgewonde, maar tog onseker oor wat om te verwag, is hulle oppad na ons Suiderland! Hier aangeland, maak EKM Dido en Diana Ferrus die weersiens die moeite werd. Tog is hulle meer opgewonde oor die nuwe vriende en die moontlikheid om in Madiba-land te wees! En toe hulle op Kaapstad Internasionale lughawe land, is dit met gemengde gevoelens. Ons is op Afrika-bodem.. Die opgewondenheid was groot toe

A Special South Africa Edition of the Literary Page

In de Ware Tijd, Suriname's leading newspaper, of November 29, 2008, the weekly literary page was devoted entirely to either poems written by Surinamese authors in South Africa, or poems by South African poets we met during Diversity is Power II. Online all seperate files can be seen when surfing to http://www.dwtonline.com/ and then, on the right hand side clicking on Literair. You'll have to become a member, which is free. Then open all separate files dated November 29, 2008. We will try to scan the page to show it to you here. The work that was published was by S. Sombra (South Africa), Stephanie Dippenaar (Afrika Rou), Anne Huits (Capetown 2008), Hilli Arduin (Black and Proud), Marius Absalom (Ek kom jou vrymaak), Soecy Gummels (Ode to South Africa), Karin Lachmising ('Vandaag voel ik mij dicht bij jou') and Rashid Benefeldt (My African-ness). Enjoy!